Date Range
Date Range
Date Range
Na die groot ophef wat oor Liefling gemaak is, het ek besluit nooit weer nie. As dit die beste is wat Afrikaans kan bied, dan is daar geen hoop nie. Ja, ek weet lae begrotings is altyd die verweer, maar oempf kos niks. Onlangs het Raaiselkind die silwerdoek getref. Ek het my bedenkinge gehad. Tweedens, Diaan Lawrenson? Paula vir die ma? In elk geval.
Reikhalsend, sê ek jou, reikhalsend. Wanneer ek by Sandton City inry na die agentskap wat die visumaansoeke hanteer, maak een of twee vlinders gereed vir opstyg. Die Desembervakansie is om die draai en die voorbereidings is amper so lekker soos die vakansie self.
Gedagtes, drome, frustrasies ens. My thoughts on Phobias and the genocide taking place in South Africa. Oop Grafte Maak Ou Rowe Ook Oop.
March 25, 2015 by Miela. My liefie meisiekind is 8 daggies oud vandag. Maar dolverlief! November 21, 2014 by Miela. Nie regtig veel om te deel nie. Ek is vandag 24 w swanger en gaan Maandag vir my sonar. Die kamer is ook nog nie reg nie. Ek het steeds geen addisionele gewig opgetel nie, wat fantasties is, maar ek is ook bekommerd dat die baba nie genoeg gegroei het nie.
Na haar aanvanklike blydskap en opgewondenheid,skop die werklikheid in. Surprise het klere en skoene nodig en sy moet blitsvinnig plek vind waar sy hom bedags kan los terwyl sy werk. Gelukkig is sy ou crèche nog aan die gang en sy smeek dat hulle vir hom plekmaak. Seunskind kan nou trots die onkoste dra,want hy verdien darem nou iets. Sy is skoon moedeloos en ploeter vaak en gestres deur haar daaglikse werk.
My man is dankbaar vir die internet. Dit is die EEN ding in ons huis wat hy seker maak NOOIT in ons huis uithardloop nie. Is van my anner gereelde loerplekke. Wie kan dit nou weerstaan? Misca is ons Akkra geelstreep kat.
100 g finely sliced biltong. 6 leeks, thinly sliced. 3 small sweet potatoes, peeled and cut into cubes.
My diep haat vir skottelgoed. Ek weet nie wat is dit nie. Daar is al meer as een blog post waar ek praat oor my haat vir skottelgoed was. Dis nou weer sulke tyd. En die Haas is uiteindelik tuis.
Een middag toe kom Louw na my huis toe. Ek onthou dit só goed.
Omvou deur die koudskadu wat jy in my lewe kom los het. Ons skuif nader aan die knettervuur wat die.
Sunday, July 15, 2012. Happy 4th of July and Muncie 70. This week was pretty fun. It was a low key week for Ryan at work, and he took a few days off for the 4th. We also headed out to Muncie, IN as a family so that I could race in the Ironman Muncie 70. On Monday, I went to the gym in the morning for a light workout. We had a low key day otherwise. On Tuesday, I had another workout at the gym. Last gym workout until after the race! We went to storytime afterwards. We stopped at both subway.