KleinKitti OuKitti was my bedingesde Ouma se bynaam. Toe noem hul my KleinKitti.
OVERVIEW
KLEINKITTIE.WORDPRESS.COM TRAFFIC
Date Range
Date Range
Date Range
LINKS TO WEBSITE
Dis daai tyd van die jaar. Tyd om weer die Krismisstorie te lees. KLIEK HIERBO! Eendag lank, lank gelede was daar die mooiste brighste ster in die hele wye wêreld . EN DAAR VLIEG BLERRIE BORING WRAGTAG TOT IN SY BLIENGKIEN GLORY. Op soek om blerrie boring af te skud.
The beauty of la France. Life in a kitchen is an everyday audition and how well we do depends on laughter, attitude and a good cup of coffee.
Winter is me e r. Waterverf in my Moleskine 200gsm Folio Natuur-sketsboek. Twee Bloekombome op ons plot alreeds in die greep van winter. Alhoewel die bome nog vol blare is, is baie van die laer takke nog steeds kaal gestroop deur verlede winter se vuurbrande. Partymaal kom daar nuwe takkies met blare, maar hierdie twee was nie so gelukkig nie. Winter is nie net grys wolke. Dis nie net flenters koerantpapier.
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Die mense is vriendelik, wil net gesels, kleur, dit is nou velkleur, speel geen rol nie. In elke winkel of besigheidsvertrek, die soet, stomende koffie, of tee, cha, ook soet en geen melk vir een van die 2 twee nie. Sterk en in miniatuur koppies. Natuurlik ook n fles, met koue water, byderhand, vir daardie warm, sweterige dae. Die ou mense het gesê dat jy nie kan perdry, .
My man is dankbaar vir die internet. Dit is die EEN ding in ons huis wat hy seker maak NOOIT in ons huis uithardloop nie. Is van my anner gereelde loerplekke. Wie kan dit nou weerstaan? Misca is ons Akkra geelstreep kat.
Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek. Hier is my lys van Weeklikse Wonders. Dalk was dit die onver.
As my kliënte kan cool wees, kan ek ook. Wat se twak is dit? Liewe magtag, ek het twee beroepe, was nog nooit skaam vir werk nie, speel taxi vir my kinders, is die besigheid se krediet-invorderaar, stap en oefen d.
039;n Porsie van my lewe. Ek het vir my sigarette gekoop. Hy lyk verbaas omdat ek so ʼn vraag vra. Daar kom lê ʼn onrustigheid in my. Wel, jy gaan net nie in die huis rook nie jy kan in die braaikamer sit met die skuifdeur toe asseblief. Hy sê niks nie en toe ons by die huis kom diep hy een van die ou asbakke wat ek in die besemkas gebêre het op en gaan sit dit op die tafeltjie in die braaikamer. Skaam jy jou vir my? Hy is moeilik en weerbarstig. Gaan ons nou uiteet? Staalvingers omklem my hart as ek benou.
WHAT DOES KLEINKITTIE.WORDPRESS.COM LOOK LIKE?



KLEINKITTIE.WORDPRESS.COM SERVER
BROWSER IMAGE

SERVER SOFTWARE
We discovered that kleinkittie.wordpress.com is weilding the nginx os.HTML TITLE
KleinKitti OuKitti was my bedingesde Ouma se bynaam. Toe noem hul my KleinKitti.DESCRIPTION
OuKitti was my bedingesde Ouma se bynaam. Toe noem hul my KleinKitti. by KleinKittiPARSED CONTENT
The site had the following in the homepage, "OuKitti was my bedingesde Ouma se bynaam." I noticed that the web site stated " Toe noem hul my KleinKitti." They also stated " Die jongetjie het sy net so gelos by sy bliksemse pa Mevrou. 8216;Mevrou, ons vrouens is darem sterk weet Mevrou, sê sy vanoggend terwyl sy n beker koffie vir my aangee. Ek kyk traag op van die skerm maar sy gaan ongestoord voort asof sy weet ek sal luister. So by die derde sin kyk ek tog op en begin die draad van die storie te volg. Wat gaan van my word, Ma? En die baby, Ma? Maar Lokkies smile vanog."ANALYZE MORE BUSINESSES
Vlieg, of eerder die ervaring van vlug, is een van die lewe se heel lekkerstes. Swart word wit, en wit weer swart.
Forgot Password or Username? Deviant for 9 Years. This is the place where you can personalize your profile! By moving, adding and personalizing widgets. You can drag and drop to rearrange.
Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Celebs to read for kids. No load-shedding for Saturday thus far. No load-shedding for Saturday thus far. No load-shedding for Saturday thus far. No load-shedding for Saturday thus far.
Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Sunny with high level clouds. Celebs to read for kids. No load-shedding for Saturday thus far. No load-shedding for Saturday thus far. No load-shedding for Saturday thus far. No load-shedding for Saturday thus far. Mother needs help to bring son to SA.