Date Range
Date Range
Date Range
Dit is uiters wreed om ENIGE persoon te laat ly. Ek hoop dat masjiene nie ingespan word vir selfsugtige redes nie. Dit is hartseer vir familie ja. Dis is sekerlik kommerwekkend vir die ANC dat hulle stemwinning-troefkaart kritiek in die hospitaal lê. Ek bid dat common sence sal seëvier. Geen persoon verdien om te ly nie. Nou wie de moer beskerm die kinders? My hart is stukkend. Maar die ANC sal ma.
Dis die meisie by my werk. Haar verloofde het homself geskiet Donderdag en sy het op sy lyk afgekom na werk. Asb julle bid vir haar, kan julle julself indink waar deur sy gaan. Hoe kom mens oor so iets? ASB BID VIR HAAR.
Thursday, December 11, 2008. Stop net die ander musiekmakertjie! Links to this post. Tuesday, November 25, 2008. Ek kannie bid ONSE as ek net vir myself leef nie . Ek kannie bid VADER as ek nie sy kind geword het nie. Ek kannie bid WAT IN DIE HEMEL IS as ek nog aardgebonde is nie . Ek kannie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD as ek dit ydelik gebruik nie. Ek kannie bid LAAT U KONINKRYK KOM as ek nie sy Woord uitdra nie.
The lighter side of life! My humor vir jou om te geniet! Dankie vir die besoek.
On VOOR MY Oë! On VOOR MY Oë! Posted on 12 Junie 2008.
Uiteindelik is die koliek verby en ek het tyd. Gisteraand was vir my n groot nagmerrie ek het my kind in die bad laat val gesiggie eerste. Potblou in die gesig jaag ek met hom dr toe. Hy was toe opgeneem vir observasie maar is vanmiddag ontslaan. Dr vertel my toe die prosedure van wat ek moet doen wanneer ek weer in so geval is. Maar hy is veilig by die huis en sal hom bad wanneer pappa van die werk afkom. Hoop almal het n heerlike dag gehad.
The original building was built in 1971, but was used as the Horse Riding Club, where all horse enthusiasts would come together to share their passion and love for the elegant four-legged animal. In 2006 the OP MY STOEP lodge was built on the old gymkhana and show jumping grounds, with the restaurant and bar having been started earlier.
Ek sal nie meer as een Seisoen kan kyk nie.
2 Если ты чего-то хочешь - говори прямо. Прозрачные намеки не работают! Даже суперпрозрачные намеки не работают! 3 Научись взаимодействовать с туалетной седушкой. Ты же не маленькая! Если она поднята, опусти. Нам нужно, чтобы она была поднята, тебе чтобы была опущена. Мы же не жалуемся на то, что вы ее не поднимаете. 4 Да и Нет отлично подходят в качестве ответа почти на любой вопрос. У нас спрашивать не надо.
OPN-Rost-Schock , der chemische Schraubenschlüssel mit Doppelwirkung. Durch den Kälteschock, sowie durch schnelles Eindringen der Hochleistungsöle, werden Probleme mit festgerosteten Schraub- und Steckverbindungen schnell gelöst. Ihr private Label auf Ihrer Dose! Mit einem Private Label, oder auch Handelsmarke genannt, geben Sie Ihren Produkten ein persönliches Image und heben sich von anderen Unternehmen am Markt ab. Damit sichern Sie sich Ihre Marktposition.